Oorspronklike Stories

Elke maand is daar ‘n nuwe, oorspronklike Afrikaanse storie oor die avonture van Fanie Vark en sy Fantastiese Vriende op Ben Boer se plaas..

Oorspronklike Liedjies

Elke maand kry jy ‘n nuwe, oorspronklike Afrikaanse liedjie wat pas by die nuwe storie.

Storieboek

Elke maand is daar ‘n fisiese storieboek met die storie en pragtige illustrasies in.

Pret Aktiwiteite

Elke maand kry jy pret aktiwiteite om aan deel te neem. So leer ons speel-speel.

Oor Fanie Vark

Welkom by Fanie Vark se wêreld!

Fanie Vark is die skepping van Corné & Heidi Dannhauser. Hulle het die fenominale grafiese talent van Tim Mostert gekry om Fanie se wêreld vir jou ‘n pragtige, unieke ervaring te maak.

Fotoboek

Fanie Vark en sy Vriende

Ons Blok

Fanie se nuus

Volg ons op instagram @fanievark

This error message is only visible to WordPress admins

Error: No connected account.

Please go to the Instagram Feed settings page to connect an account.